
Wil u graag by ons inskakel in die vreugde om ander na Jesus te lei?
U kan, deur 'n skenking te stuur aan:
|
Korrespondensie Bybelskool
Posbus 88, Kaapstad 8000 |
Alle skenkings, groot of klein, is welkom.
Ons het 'n debietorderstelsel vir diegene wat verkies om gereelde skenkings te maak.
Rig asseblief enige navrae in verband met skenkings aan candice@vop.co.za

"Laat elkeen gee soos hy in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief." 2 Kor 9:7

[Tuisblad] [Ons Kursusse] [Uitreik] [Gevangenesbediening] [Studente Briewe] [Gebedskring] [Puik Personeel] [Geskiedenis] [Skakels] [Aflaaiblad] [Ons Vreugde]