Uitreik Gevangenisbediening Studente Briewe
Ons Kursusse Gebedskring
Puik Personeel
Ons Vreugde Geskiedenis
Aflaaiblad Skakels
Change
Language:
English


S.V.P. Konsert Opnames





ONS MISSIE

Die missie van die Stem Van Profesie Korrespondensie-Bybelskool is om die evangelie van God se liefde met alle mense in die SAU te deel deur die studie van Sy self openbaring in die Skrif, en daardeur hulle voor te berei vir Christus se wederkoms.

 

Indien u vandag wil inskryf vir ons GRATIS kursus, stuur asb. per e-pos aan: enrol@vop.co.za en voorsien die volgende inligting, naamlik Naam, Posadres, Poskode en u taalvoorkeur waarin u die lesse wil ontvang. Skryf asseblief "Bybelstudie Inskrywing" op die onderwerplyn van u e-pos, vir 'n spoedige antwoord.

Indien u sou verkies om 'n kursus deur e-pos te voltooi, besigtig die Aflaaiblad, waar die kursusse wat ons beskikbaar gestel het om afgelaai te word, aangedui is.

 

 

Daar is geen beter tyd as nou nie,

. . . . . . . Ware Geluk, deur Bybelstudie.

 

Indien u enige navrae het stuur per e-pos aan: director@vop.co.za of joan@vop.co.za

Indien u verkies om te skryf, faks of te skakel,
stuur asseblief alle navrae aan:

Korrespondensie Bybelskool

Posbus 88, Kaapstad, 8000
Tel: (021) 671-9027/8
Faks: (021) 683-5940






"Maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie." (Jesaja 40:31)




Veels geluk, jy is besoeker nommer
 

[Tuisblad] [Ons Kursusse] [Uitreik] [Gevangenesbediening] [Studente Briewe] [Gebedskring] [Puik Personeel] [Geskiedenis] [Skakels] [Aflaaiblad] [Ons Vreugde]

Laaste op datum gebring 06/07/2006  

Hierdie blad sal bes besigtig word teen 'n resolusie van 800x600, met Internet Explorer 5.0 of hoër.